Wilna

5 Dec 2018 | Alex Meintjes

Ai, man – ek kan eintlik nie regtig in woorde sê wat jy vir my kinders beteken het nie. Ek wens eintlik ek het nog ’n laaste enetjie gehad om na jou toe te stuur!

Ek praat op ’n daaglikse basis van jou. My sinne begin gewoonlik so: “Onthou jy wat Tannie Elmarie jou geleer het? Sy het mos gesê jy moet sus of so maak.

More articles