Sharon

5 Dec 2018 | Alex Meintjes

Hi Elmarie wil jou maar net laat weet dat sover die punte wat ek gekry het van die toetsreeks het mnr baie mooi gedoen.

Het wel baie aanmoediging gekos en ek het met als gehelp en als opgesê en dan sê hy weer en dan som ons op en vir hom soos vir wiskunde vraestel uigewerk.

Ek moes ok met die SW “handjietennis” speel, want toe is die man se moed in sy skoene. Maar so het hy dit baas geraak.

Maar ons vat die stryd saam aan.

More articles