Daniella

5 Dec 2018 | Alex Meintjes

Liewe Sumari

Dankie dat jy vir my help! Vandat ek by jou is het ek beter met my werk geraak. Elke dag! Mamma en Pappa is baie trots op my dat ek kan opsom, leer, huiswerk en meer fokus op my werk. En dat mamma my nie meer hoef te help nie. Mamma huil altyd as sy my sien so goed doen in my toetse en werk. Ek voel so slim vandat ek by jou is! Ek gaan nog harder werk hierdie jaar.

Met baie liefde: Daniella

More articles